Rock Art


Tot verhaal kom
Abraham H de Vries
Human en Rousseau
“Ons het daardie families geken en verder as die kombuis het niemand van onse mense ooit gekom nie, en baie lelike dinge het gebeur, los uit die dinge, los uit, wat verby is, is verby. Laat val liewers inmekaar.”

“Ek ken min skrywers wat ’n mens so bewus kan maak van die onafheid van alles, die gebrokenheid van die wereld.”

  • Joan Hambidge