Gasteboek


Gasteboek

NB:
Hierdie gasteboek is nie vir skoolprojekte bedoel nie!

Dis hoogs onwaarskynlik dat jy ’n antwoord op jou vrae oor
Dalene Matthee of Grondbesoedeling sal kry.

Hier is ’n skakel:

Dalene Matthee

Gaste:

81808 May 2006
Van: Andries van Staden ([email protected]) 
Bron: Soekelaar:Google
Dalene Matthee 
Ek is `n graad 12 leerling en moet `n toespraak hou oor `n SA skrywer. My keuse is Dalene Matthee. Kan julle help asb. Dankie.
81703 May 2006
Van: Geraldine Williams ([email protected]) 
Bron: Soekelaar:Google
Waterbesoedeling vir graad 7 leerling 
81623 Apr 2006
Van: Tanya ([email protected]) 
Bron: Soekelaar:Google
waterbesoedeling 
Ek is ’n student onderwyseres en ek is opsoek na prente oor waterbesoedeling vir my graad 5 klas
81521 Apr 2006
Van: Chrisna Brand (brandfjjtelkomsa.net) 
Bron: Soekelaar:Google
Antjie Krog 
Ek moet dringend inligting verkry. Ek is in graad 12 en verlang enige inligting oor Antjie Krog
81407 Apr 2006
Van: amanda swart ([email protected]/za) 
Bron: Soekelaar:Google
Dalleen Mathee 
My dogter moet ’n volledige skooltaak opstel oor Dalleen Mathee. Ek benodig alle omtrent haar, geboorte, skoolgaan, studies, as kind ervaar wanneer skryftalent ontdek,stokperdjies, kinders en man. Dit is baie dringend asseblief. Dankie vir die hulp.
81322 Mar 2006
Van: lehandri Agenbag  
Bron: Soekelaar:Google
Ek lief Daleen Mathee 
81222 Mar 2006
Van: Poppie ([email protected]) 
Bron: Ander manier
waterbesoedeling 
81122 Mar 2006
Van: Piet & Tina ([email protected]) 
Bron: Ander manier
 
Viele liebe Grüße aus England von Piet und Tina! Wie Du siehst spreche ich jetzt absolut perfekt Deutsch, es hat nur 3 Tage gedauert … morgen fange ich mit traditionellem japanisch an! Einen schönen Abend noch und Grüße an alle!!! P & T
81021 Mar 2006
Van: Patricia ([email protected]) 
Bron: Soekelaar:Google
Lug en Waterbesoedeling 
Dringend op soek na prente omtrent lug en waterbesoedeling en hoe ons kan help om dit te voorkom. Taak moet inwees 31 Maart 2006.
80915 Mar 2006
Van: Gertruida Botes ([email protected])  Adams & Adams
Bron: Soekelaar:Ander
Waterbesoedeling 
Skooltaak vir Gr. 4 leerling. Benodig prente in informasie wat die volgende vrae beantwoord A. Wat veroorsaak die probleem? B. Hoekom is dit gevaarlik vir mens, dier en die omgewing? C. Hoe kan dit voorkom word?